
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Onwettige jag: Is daar salf aan te smeer?
Senwes en Suidwes kry groen lig
Boere samel miljoene in vir brandslagoffer
Somerseisoen: Kans op nat La Niña ál groter
Stewig groei op pad, maar . . .
‘Landbou bring hoop’
Willemse: Hoekom rekordoeste veeboere nie veel help nie
‘Boere kán hulself beveilig’: Só omskep jy wanhoop in hoop — militêre spesialis
R1,7m. vir Boranbul: Geheim van topbulle op klein plaas teel
Bemesting: 3 ton koring met (net) 9 kg stikstof
Angola: Gróót belofte, maar pasop vir dié slaggate
Grondwerktuie vir SA toestande
Noord-Kaap: Lang herstelpad lê voor vir boere
Bemarking: Kleiner beursies verg vars denke
Restitusie: Nuwe modelle op die tafel
LRF-veeskool raak virtueel
Briewe
Manie
Markte
Saamwoon en gemenereg
Kortliks
Handel, honger en klimaatsverandering: Waar is die balans?
Diverse grondlewe kan menslike gesondheid baat
Nuttig & nuut
Vra vir Faffa
Spesiaal:
Eiers vir ete
Só sê ’n eierboer
Padstal: Pizza en bier in die Hopvallei
Vroue-entrepreneur: Pynappelbier
Inspirasie: Droogtehulp met elke tree wat sy gee
Trekkerstories: Die Amerikaanse motorkonneksie
Jou storie: Die Oliver sonder krag
Hart tot hart
Blokraaisel