
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Boere juig! Grondwethof sê waterregte mág verkoop word
Gewasverbetering: Didiza sloer met Crispr-aansoek
Emigrasie, suiwelhappies vreet melkboere se mark
Herlewing: Grondmikrobes bied hoop vir myngrond
Hulpbronne: Wêreld worstel met dié drie gróót kwessies
Beesteling: Teler van kampioene toets álles
‘Weidingsrevolusie’: Verhoog wins met 30% danksy veredelde SA gras
Byeboere se stryd teen tyd: ‘Help ons, veral met bloekoms’
Planters: Equalizer reg om wêreldspeler te word
Boereplan: Plaaswerker haal pyn uit draadspan
Elitekoeie: Hier is die eerste finaliste
Dié week in die landbou
Hersien dié sperdatums vir rypversekering’
Land Bank ‘het nie reg’ om boerderye te likwideer
Help navorsers met inligting oor flaminke
Briewe
Manie
’n Familie-sage: Trusts, die dood en onmin
Landbou hou kop, terwyl ekonomie krimp
Markte
Kortliks
Ken die karoobossie: Welluidende name, maar min weidingswaarde
Nuut & nuttig
Vra vir Faffa
Spesiaal
Ons skole: Plattelandse uitnemendheid in aksie
Vir die gesin
Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n eiervrugboer
Jag: Om op te ruim
Beverley blom nou tussen die hop
Vroue-entrepreneur: Die stert maak die perd
Angus gesels
Blokraaisel