
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Hoenderbedryf begin vrugte pluk van meesterplan
Sluiting van Ashton-inmaakfabriek: Bedryf pleit vir tyd
Infrastruktuur: Ramaphosa-man vry na landbou om te help
Sonneblom bult spiere sonder kunsmis — van Springbokvlakte tot die Oos-Kaap!
Drie jaar van La Niña verstom kenners
Kunsmispryse: Daar’s lig in tonnel
Politiek: Skuif reg vir SA ná ANC
Subsidies: Bakhandbeleid nie antwoord vir laer kospryse
‘Dink wyer’: Span sonkrag in vir tweede inkomste
Sprinkane: Boere kan plaag beter (én goedkoper) bekamp
Boer presies met gratis plaasplan
Dié week in die landbou
Land Bank-prokureur ontken ‘boelietaktiek’ in Noord-Kaap
Briewe
Manie
Saamwoon: Pasop vir dié slaggate
Markte
Kortliks
Sakeleier: Groei en harde werk sy leuse
Haal só meeste uit ou wingerde
Nampo-werktuie: Grondbrekers
Nuut en nuttig
Vra vir Faffa
Bloemskou: Merino’s presteer
Spesiaal:
Oos-Kaap
Vir die gesin:
Bak vir jou sak
Soveel leergeleenthede op ’n plaas
Oos-Kaapse Camino ook pelgrimsreis
Angus gesels
Blokraaisel