
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Jagersfontein: Slik tref nou besproeiingsen drinkwater
Nat weer fnuik plant plek-plek; Kommer oor vloedskade
Skrootmetaal: Uitvoerverbod gaan landbou min baat
Noord-Kaapse boere juig oor Sanral paaie oorneem
Lig in tonnel vir intensiewe veeboere — Willemse
Groenkrag: Vind só die beste oplossing vir jóú plaas
VSA ‘stroop’ SA se jong boere
Kallie Schoeman: Keer familiekonflik nog voor dit opduik
Volgende groot droogte: Wat kan boere plant en waar gaan vee wel volhoubaar wees?
SA se topgraanboer: ‘Maak’ 10 ha ekstra grond — elke jaar!
Namibiese uitvoersukses: Buigsame osboerdery troef méér as droogte
Dié week in die landbou
Mango’s ‘hou pot aan die kook’ in moeilike jaar
Misdaad: 'Dank hom af'
Briewe
Manie
Word jou graan veilig opgeberg?
Markte
Kortliks
Geldbeplanning: Sorg vir genoeg kontant in jou boedel
Local is lekker, maar harde werk
Driekuns wat die melkbedryf bly wurg
Nog karoobossies: Geelkatstert, witleeubekkie en asbos
Nuut en nuttig
Nog werktuie op Nampo Kaap
Vra vir Faffa
Skou: Angus-kampioene in Bloemfontein bekroon
Vir die gesin:
Vinnige vakansiekos
Só sê ’n tamatieboer
Lekker verjaar, SA wyn
Geslagte se stories in dié mandjies gevleg
Chiro-behandeling vir diere se pyne
Hart tot hart
Blokraaisel