Kundiges
Soek in kundiges
Beheer van kweekgras tussen kikoejoegras
Ek soek raad hoe om kweekgras tussen kikoejoegras te beheer
Daar is geen manier om die kweek selektief met ‘n onkruiddoder dood te spuit nie. Beide kweek en kikoejoe is monokotiele en sal deur grasdoders gedood word.
Die enigste werkbare ding in is om die kweekkolle heeltemal dood te spuit met ‘n glifosaatbevattende onkruiddoder plus goeie benatter en dan as alles dood is, die plek goed om te spit, al die risome te verwyder en weer nuwe kikoejoe te vestig.
Geskryf deur:
Dr. Gerhard Verdoorn, Crop Life, Suid Afrika gerhard@croplife.co.za
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.
Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag