AFGRI
BEAN
20 Me
-
9822
0,00
CORN
20 Me
-
4913
0,00
SOYA
20 Me
-
8967
0,00
SUNS
20 Me
-
10776
0,00
WEAT
20 Me
-
8308
0,00
WMAZ
20 Me
-
4576
0,00
YMAZ
20 Me
-
4700
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
06 Me
-
160,8
-7,25
Ave Wool - RWS
06 Me
-
174,68
-4,85
Beeste A2/3
06 Me
-
60,14
-2,17
Beeste AB2/3
06 Me
-
56,59
-3,15
Beeste B2/3
06 Me
-
52,44
-1,74
Beeste C2/3
06 Me
-
48,5
-0,86
Bevrore Hoender
06 Me
-
30,3
-0,79
Bokkies (onder 30 kg)
06 Me
-
56,61
-2,64
Bokooie
06 Me
-
42
-6,53
Groot (meer as 40 kg)
06 Me
-
46,33
3,12
Hoender (IQF)
06 Me
-
28,57
-1,01
Medium (30-40kg)
06 Me
-
49,21
-6,68
Pork Average
06 Me
-
26,81
-0,64
Poultry Average
06 Me
-
30,07
-0,70
Skaap A2/3
06 Me
-
94,59
-0,51
Skaap AB2/3
06 Me
-
78,32
-0,43
Skaap B2/3
06 Me
-
75,11
-0,40
Skaap C2/3
06 Me
-
70,66
-0,03
Speenkalf
06 Me
-
37,88
-0,38
Spekvarke
06 Me
-
27,28
-0,35
Stoorlammers
06 Me
-
46,33
-0,96
Varkwors
06 Me
-
21,26
-0,68
Vars Hoender
06 Me
-
31,34
-0,30
Vleisvarke
06 Me
-
26,75
-0,66
Kundiges
Vraag

08 Des. 2021

Chemiese bestryding van prisopus-bome
Ek het gelees dat daar ’n chemiese middel is waarmee die blare van prisopusse bespuit kan word om dit dood te maak. Is dit hier beskikbaar en waar kan dit verkry word? Is daar al ander maniere om die boom te bestry?
Antwoord 112 keer gelees
Kundige
Chemikaliee

22 Feb.

Daar is enkele glifosaat-bevattende onkruiddoders vir die beheer van Prosopis glandulosa (muskietboom) geregistreer terwyl daar ook onkruiddoders met triklopyr en triklopir/klopiralied geregistreer is en dit is almal vir blaartoediening. 

Let wel dat daar slegs ’n paar handelsmerke is wat wettig gebruik mag word en hulle het baie spesifieke menginstruksies vir die muskietboom. Verkeerde aanwending gaan nie die bome effektief doodmaak nie en sal ook skade aan ander plantegroei aanrig. 

Kontak my asb by gerhard@croplife.co.za vir spesifieke aanbevelings. ’n Tegniek wat vir enkele groot muskietbome gebruik kan word, is stambrand. Pak droë gras om die stam op grondvlak plus droë takkies, steek aan die brand en hou dop on seker te maak die vuurtjie steek nie die omgewing aan die brand nie. As die droë materiaal uitgebrand is, blus dit heeltemal met water. 

Die vuur brand die stam dood en die plant sal nie weer hergroei nie. Die boom sal dan vrek. Dit is nodig om na die eerste reëns ondersoek in te stel, enige saailinge uit te trek en te vernietig. Selfs al word digte stande van muskietbome met onkruiddoder doodgespuit, is die opvolgaksie nodig om nuwe saailinge uit te wis en enige her-groei te vernietig.

Gerhard Verdoorn is bedryfsbestuurder van Croplife SA.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek iemand met wie ek kan gesels en dinge saam doen.
Ek hou van die natuur, kamp, visvang ek dans graag sokkie & boere musiek. Ek gaan kyk ook graag motor sport, lugskoue. Ek geniet ook die see. Ek kan kosmaak het nie n vrou...
Opsoek na my Camping partner
Ek is spontaan , het baie lus vir die lewe . Ek geniet mense , en is altyd daar om te help , ek voel in my hart ek is "1 of a kind".
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot