AFGRI
BEAN
20 Me
-
9822
0,00
CORN
20 Me
-
4913
0,00
SOYA
20 Me
-
8967
0,00
SUNS
20 Me
-
10776
0,00
WEAT
20 Me
-
8308
0,00
WMAZ
20 Me
-
4576
0,00
YMAZ
20 Me
-
4700
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
06 Me
-
160,8
-7,25
Ave Wool - RWS
06 Me
-
174,68
-4,85
Beeste A2/3
06 Me
-
60,14
-2,17
Beeste AB2/3
06 Me
-
56,59
-3,15
Beeste B2/3
06 Me
-
52,44
-1,74
Beeste C2/3
06 Me
-
48,5
-0,86
Bevrore Hoender
06 Me
-
30,3
-0,79
Bokkies (onder 30 kg)
06 Me
-
56,61
-2,64
Bokooie
06 Me
-
42
-6,53
Groot (meer as 40 kg)
06 Me
-
46,33
3,12
Hoender (IQF)
06 Me
-
28,57
-1,01
Medium (30-40kg)
06 Me
-
49,21
-6,68
Pork Average
06 Me
-
26,81
-0,64
Poultry Average
06 Me
-
30,07
-0,70
Skaap A2/3
06 Me
-
94,59
-0,51
Skaap AB2/3
06 Me
-
78,32
-0,43
Skaap B2/3
06 Me
-
75,11
-0,40
Skaap C2/3
06 Me
-
70,66
-0,03
Speenkalf
06 Me
-
37,88
-0,38
Spekvarke
06 Me
-
27,28
-0,35
Stoorlammers
06 Me
-
46,33
-0,96
Varkwors
06 Me
-
21,26
-0,68
Vars Hoender
06 Me
-
31,34
-0,30
Vleisvarke
06 Me
-
26,75
-0,66
Kundiges
Vraag

17 Des. 2021

Storing van landbougifstowwe in woongebiede
Mag ’n verspreider of agent landbougifstowwe in ’n woongebied stoor en van daar dit per motor na plase versprei?
Antwoord 68 keer gelees
Kundige
Chemikaliee

22 Feb.

’n Verspreider van enige plaagdoders (bekend as landboumiddels onder Wet No. 36 van 1947) moet die SA Standaard SANS10206 betreffende die berging van plaagdoders volg. Dit vereis dat die verspreider se stoor of depot aan sekere konstruksievereistes, veiligheidsvereistes en liggingsvereistes moet voldoen en dat die plaaslike owerhede magtiging vir sodanige stoor of depot moet gee alvorens dit gebruik mag word. 

Die SANS10206 dui baie duidelik aan dat plaagdoderstore en depot’s nie naby enige wonings of plekke mag wees waar menslike aktiwiteite is nie. ’n Woongebied mag dus nie vir die berging van plaagdoders gebruik word nie. Tweedens is daar die regulasies wat geld vir die vervoer van gevaarhoudende stowwe en feitlik alle plaagdoders word in terme van die SANS10231 as gevaarhoudende stowwe geklassifiseer. 

’n Persoon wat plaagdoders vir kommersiele doeleindes vervoer, moet homself of haarself vergewis van die vereistes van die Nasionale Padverkeerswet wat slegs bepaalde volumes van plaagdoders kwytskeld vir volumes of massas van enkele produkte terwyl die meeste gemengde vragte nie kwytgeskeld sal wees nie. 

Ten einde sulke vragte wettig te mag vervoer, moet die voertuig vir die vervoer van gevaarhoudende stowwe gelisensieer te wees met ’n D,G lisensieskyf, en die drywer van sodanige voertuig moet as drywer van gevaarhouende stowwe voertuie gesertifiseer wees. 

As enige verspreider nie aan die vereistes voldoen nie, moet die owerhede daarvan in kennis gestel word. CropLife SA kan ook daarvan in kennis gestel word deur e-pos met relevante inligting na gerhard@croplife.co.za te stuur.

Gerhard Verdoorn is bedryfsbestuurder van Croplife SA.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vriende, kuier en wie weet vorentoe
Ek is vriendelik, hou van grappies maak en speel aanlyn games. Behoort aan n tennis klub en geniet series en flieks te kyk. Soek graag iemand om mee saam dit als te doen en saam...
Vertel my van jou..!!
Hallo. Ek is n mamma van n tweeling van 20jr. Nou tweedle jaar op Tuks. Bly alleen. Soek graag n maat vir geselskap!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot