AFGRI
BEAN
08 Aug
-
8673
1,00
CORN
08 Aug
-
3997,4
26,40
SOYA
08 Aug
-
8780
60,00
SUNS
08 Aug
-
10300
-6,00
WEAT
08 Aug
-
6807
-79,00
WMAZ
08 Aug
-
4195
-25,00
YMAZ
08 Aug
-
4204
-16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50
Kundiges
Vraag

22 Mrt.

Voerkraalmengsel vir lammers om hulle slaggereed te kry
Ek koop tans ’n voerkraalmengsel aan wat ek voel nie vir my lammers werk nie. Ek voer tans sowat 15 lammers op ’n slag. Ek sal graag my eie voer wil meng. Ek het lusern, mielies en hominy chop tot my beskikking. Kan jy dalk ’n voerkraalmengsel aanbeveel wat sal werk of selfs ’n pil wat gekoop of gemaak kan word en self gemeng kan word? Ek koop tans in op 25kg na 30kg lammers en voer na 50kg toe. Sal julle ook dalk net die somme kan deurstuur hoeveelheid voer per skaap benodig word om van 25kg te voer na 50kg?
Antwoord 323 keer gelees
Kundige
Dierevoeding

27 Jun.

Die selfmeng van voerkraalmengsels teenoor die aankoop van korrels kan maklik R1000/ton goedkoper wees. Hominy chop is hoog in vet, wat nadelig vir mikrobes in die grootpens (rumen) is en bevat ook minder energie as mieliemeel. Vir die word dit nie aanbeveel om hominy chop as enkele energiebron in lammers se voermengsels te gebruik nie. 


Dit kan wel ’n gedeelte van mieliemeel in die rantsoen vervang, maksimum 50% van die mieliemeel. Die volgende groeirantsoen sal goeie resultate lewer: 

 200 kg Voermol SS200 (V8592) 
50 kg Voermol Procon 33 (V12701) 
400 kg mieliemeel (of 600 kg mieliemeel as hominy chop nie gebruik word nie) 
200 kg hominy chop 
150 kg lusernmeel 
40 kg Voermol-melassemeel (V1995) 

Voer ad lib. na 14 dae se aanpassing waar addisionele ruvoer ad lib. by gevoer word. Kwaliteitlammers groei gemiddeld teen 300 tot 350 g/dag oor die voerperiode. 

Dus, as die lammers 25 kg moet optel gaan dit ongeveer 70 tot 80 dae neem. ’n Lam vreet ongeveer daagliks 4% tot 4,5% van liggaamsmassa wat gemiddeld 1,5 tot 1,7 kg/dag oor die voerperiode is. 

Al dié aannames word beïnvloed deur die kwaliteit van die lam, weeromstandighede, siektes en parasiete, en die gebruik van ’n oorinplantaat. Gevolglik moet ’n volledige voerkraal inentings- en doseringsprogram gevolg word.

Geantwoord deur dr. Josef van Wyngaard, tegniese bestuurder by Voermol Voere.

Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n sielsgenoot.
Ek doen fotografie en is altyd op die uitkyk vir nuwe geleenthede en ander genres, bied fotografie werkswinkels aan vir n groepie afgetredenis wat jonk van gees is, Lief vir die...
Vrienskap/ geselskap met moontlikhede
Eerlike en probeer altyd positief wees. Hou van die natuur en probeer soveel as moontlik te oefen, draf en stap. Hou daarvan om te lag en die lewe te geniet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot