Kundiges
Soek in kundiges
Opsies vir probiotika vir veë in voerkraal
Wat is die beste moontlike probiotika wat ek met voer of water kan meng om gesondheid en ph in die rumen stabiel te hou, asook die effektiewe vertering by my bulletjies in die voerkraal. Hoe maak ek die soort probotika?
Die gebruik van probiotikas in rantsoene is gewild in die monogastriese-bedryf (hoenders en varke). Dit is relatief nuut in die herkouer-bedryf en gevolglik is verskeidenheid en bekombaarheid ’n probleem.
Hier is twee opsies waarvan ek bewus is:
CELMANAX (V27419) van die maatskappy Chemunique
Sy voordele sluit die volgende in:
• Voed gesonde en voordelige rumenmikrobes
• Ondersteun die immuunsisteem
• Bind aan skadelike mikrobes
• Beskerm die dermkanaal teen skadelike organismes
• 1-3 g/kop/dag
Besoek die onderstaande skakel vir meer inligting oor die produk:
https://www.chemunique.co.za/splash/celmanax-scp
CLOSTAT (V21583) van die maatskappy Kemin
Sy voordele sluit die volgende in:
• Ondersteun ‘n gesonde spysverteringstelsel by die herkouer
• Help om rooiderm te voorkom
• Versterk immuunfunksie
• Positiewe effek op produksie a.g.v. bogenoemde punte
• 13 g/kop/dag
Besoek die onderstaande skakel vir meer inligting oor die bogenoemde produk:
https://www.kemin.com/na/en-us/products/clostat/ruminants
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.
Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag