AFGRI
BEAN
07 Des
-
7639
2,00
CORN
07 Des
-
3732
24,00
SOYA
07 Des
-
7538
-1,00
SUNS
07 Des
-
10850
118,00
WEAT
07 Des
-
6190
-30,00
WMAZ
07 Des
-
3537
45,00
YMAZ
07 Des
-
3792
37,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07
Kundiges
Vraag

30 Mrt.

Resep vir skaapvoer met koringsaad
Wat moet ek saam met koring meng om dit vir skape te voer sodat hulle nie diarree kry en vrek nie? Ek het 20 ton koringsaad.
Antwoord 402 keer gelees
Kundige
Dierevoeding

30 Mrt.

Kleingrane, veral koringsaad, se energie is hoogs beskikbaar. As dit nie reg gevoer word nie, kan diere maklik suurpens kry. Dit word aanbeveel dat koring heel gevoer moet word en hoogstens 50% van die energiebron moet uitmaak. 

Wanneer hoër insluitingsvlakke gebruik word, word die insluiting van doeltreffende buffers al hoe belangriker. Gebruik Voermol Landelek, ‘n klaargemengde lek spesifiek ontwikkel vir die veilige benutting van mieliereste, weimielies en kleingraanreste waar daar nog baie pitte sigbaar is. 

Hierdie produk bevat kwaliteit buffers en medikamente wat suurpens voorkom. Verder spreek dié produk proteïen- en mineraaltekorte, wat tipes op voere met hoë energie voere voorkom ook aan. 

Voedinginstruksies 
Om suurpens te beperk moet skape ten minste 14 dae voordat hulle die koringsaad optimaal kan benut, vrye toegang tot Voermol Landelek hê. Voer Voermol Landelek teen 200 g/skaap/dag. Voer ook koringsaad daagliks op die veld en vermeerder geleidelik oor die 14 dae soos volg: Dag Koringsaad (g/skaap/dag) 
 
1 – 2:                     200 
3 – 4:                     300 
5 – 6:                     400 
7 – 8:                     500 
9 – 10:                   600 
11 – 12               700 
13 – 14:                 800 
15 Voer koring ad lib met ad lib ruvoer/veld beskibaar. Klik hier vir meer inligting oor Landelek.

Geantwoord deur Josef van Wyngaard, tegniese bestuurder by Voermol Voere.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.96
-0.2%
Rand - Pond
21.16
-0.2%
Rand - Euro
17.98
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.32
-0.9%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,779.98
+0.1%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,863.50
+0.5%
Platinum
953.50
+1.2%
Brent-ruolie
73.08
+4.6%
Top-40
65,934
+2.1%
Alle aandele
72,348
+1.9%
Hulpbronne 10
69,348
+2.9%
Industriële 25
95,543
+2.3%
Finansiële 15
14,006
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na ware geluk .
Wil graag die regte opregte een ontmoet om saam my die lewe aan te pak en te sien wat gebeur.
Net lis vir bietjie fun & geselsies
Eks n fun, loving, caring & sagte mensie. Ek leef voluit, with no regrets! Elke dag of dit my laaste is en n groot bok vir sport. As ek n kansie kry hou ek daarvan om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot