AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Kundiges
Vraag

29 Jan. 2018

Hoe werk ekonomiese kragte op wildplaas?
Wat is die invloed wat inflasie, wisselkoers en rentekoers op 'n wildplaas het?
Antwoord 62 keer gelees
Kundige
Finansies

14 Jun. 2018

Dis ‘n baie komplekse vraag met drie van die grootste ekonomiese kragte se uitwerking op ‘n onderneming en die effek daarvan kan nie sommer in die bestek van ‘n geselsblad verskaf word nie. Jy sal dus bietjie meer navorsing moet doen en waarskynlik ‘n model met opstel vanaf die wildplaas se kontantvloeibegroting of inkomstestaat. 

Die drie kragte: Inflasie, wisselkoers en rentekoers is baie nou verwant aan mekaar en die een beïnvloed noodwendig die ander. Hoë inflasie beteken jou geld word minder werd teen buitelandse geld en dan moet die wisselkoers styg. As die wisselkoers styg, moet mense meer skuld maak om goedere te koop en dan moet die rentkoers styg. As die rentekoers styg, styg sekere goed se pryse weer en die inflasiekoers styg. As die inflasiekoers styg moet wisselkoerse weer styg en as die wisselkoers styg. Kry jy die boodskap? 

Hier is wat jy kan doen: Stel ‘n kontantvloeibegroting vir die wildplaas op met soveel as moontlik detail vir elke inkomste en uitgawe. Maak nou ‘n aanname oor ‘n verwagte styging in die drie kragte en pas inkomste sowel as uitgawes daarmee aan. Nie alle items word tot dieselfde mate deur stygings geraak nie. Lone styg nie as die wissel- of rentekoers styg nie maar gaan wel ingevolge die minimum loon wat op die landbou van toepassing is teen ‘n reeds vasgestelde bedrag vir die volgende paar jaar styg (statutêre inflasie). 

Die wisselkoers het weer ‘n invloed op byvoorbeeld diesel, terwyl die rentekoers jou gaan affekteer as jy grondlenings, huurkope of ‘n oortrokke bankrekening het. Vat dus jou inkomste en uitgawes van bo af en dink mooi watter van die drie kragte van toepassing is daarop en maak ‘n aanpassing ingevolge jou aannames. Doen drie sulke modelle: pessimisties, gemiddeld en dan optimisties, want ‘n goeie bestuurder het altyd ‘n plan B ook en die bestes het ‘n plan C ook. Sterkte met jou taak. 

Geskryf op 8 Maart 2007 deur dr. Phillip Theunissen
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.7%
Rand - Pond
21.10
+0.9%
Rand - Euro
18.19
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,772.00
+0.2%
Silwer
22.45
+0.9%
Palladium
1,866.60
-0.6%
Platinum
994.46
-0.6%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,440
-0.2%
Alle aandele
74,589
-0.1%
Hulpbronne 10
73,746
-1.4%
Industriële 25
91,448
-0.1%
Finansiële 15
15,807
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Tot die einde.. deur goed en sleg...
EK DINK EK IS VRIENDELIK, BAIE LIEFDE OM TE GEE, N MENSE MENS EN LEWE OM N PERSOON OP MY HANDE TE DRA EN N MAAT TE HE. EK GLO IN EERLIKHEID, OPREGTHEID EN GLO IN WAARDES. EN EK...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot