Kundiges
Soek in kundiges
Wat is die huidige koste van kuilvoer?
Wat is die nuutste syfers om die opbrengs en koste van kuilvoer te bepaal op die oostelike Hoëveld?
Ek is nie bewus van enige spesifieke koste van kuilvoermielies nie. Die insetkoste is dieselfde as vir mielies wat gestroop gaan word, behalwe dat jy die stroopkoste met die kuilvoerkoste moet vervang. Wat opbrengs aanbetref is die akkuraatste metode om stroke te los wat jy kan stroop sodat jy dan die opbrengs van die graan daarvolgens kan bepaal om 'n “graanwaarde” aan die kuilvoermielies te kan koppel.
* Geskryf deur dr. Philip Theunissen van Computus Bestuursburo, Bethlehem.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.
Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag