Kundiges
Soek in kundiges
Winsgewendheid van vleisbees- teenoor wolskaapboerdery
Hoe vergelyk die winsgewendheid van ’n vleisbees- teenoor wolskaapboerdery, in ag geneem die veld en omstandighede wat geskik is vir die onderskeie boerderye. Waar kan ek meer lees hieroor waar die onderskeie boerderye teenoor mekaar opgeweeg en ontleed word?
Daar is baie veranderlikes wat ’n rol gaan speel in die vergelyking van boerdery met wolskape met vleisbeeste. Die drakrag van die plaas, afstand na markte en prysvlakke met verloop van tyd is enkele voorbeelde.
Besoek www.computus.co.za vir ‘n skakel na produksiegidse, spesifiek die vertakkingsbegrotings, waarin vleisbeeste en vleiswolskape se begrotings verskyn. Dit kan moontlik as riglyn gebruik word om die twee vertakkings se winsgewendheid vir u spesifieke geval te bereken.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.

Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
-5.0%
Palladium
1,623.95
-2.8%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag