Kundiges
Soek in kundiges
Tamaties in hidroponiese stelsel raak swart
Ek probeer in 'n huishoudelike hidroponiese stelsel Roma- en Ox Hart-tamaties verbou. Die Ox Heart-tamaties is vinnig byna almal van onderaf swart. Die Roma word mooi groot en bloedrooi, maar is kurkdroog en die 'vleis' is swart. Geen 'steekplekke' is sigbaar nie. As voeding gebruik ek Horti Mix en volg die meegaande voedingsskedule wat weekliks vervang word. Die pompie werk heeldag, maar word snags afgeskakel.
Die swart verkleuring van die tamaties kan moontlik wees as gevolg van die Septoria-swam wat die plante aanval. Ek is nie 'n plantsiekte-deskundig nie en stel voor u stuur die monsters van u swart tamaties in na 'n siekte-kliniek.
Die plantpatologie-department by die Universiteit Stellenbosch verskaf so 'n diens. Gebruik die volgende skakel https://www.sun.ac.za/english/faculty/agri/plant-pathology/disease-clinic.
Koperbevattende spruitmiddels werk gewoonlik maar raadpleeg asseblief die kenners.
*Geskryf deur dr. Eduard Hoffman, voorsitter: Grondkunde, Universiteit Stellenbosch.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.
Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag