Kundiges
Soek in kundiges
Hoekom krul bome se blare om?
Daar is vier verskillende bome in my tuin met blare wat omkrul. Dit is egter nie al die blare nie, die helfte van een tak is gesond en ander krul. Daar is ook geen teken van luise of ‘’n ander probleem wat ek kan sien nie - die blare is skoon. Wat veroorsaak dit?
Ek kan nie ‘n behoorlike aanbeveling maak met gebrekkige inligting nie. Die blare kan weens ‘n watertekort opkrul en dit mag ook ‘n reaksie wees wees van ‘n voedingstekort of chemiese toksisiteit. Die leser word versoek om foto’s saam met vrae te stuur, vir ‘n meer volledige antwoord.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.

Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.7%
Rand - Euro
16.79
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.21
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag