Kundiges
Soek in kundiges
Onkruid by gemmer
Ek wil graag uitvind of daar ’n onkruid- en grasbestryder is wat ek op gemmer kan spuit wat nie die gemmer sal beïnvloed nie?
Die beste advies is om jou naaste handelaar in onkruiddoder te kontak om uit te vind of daar onkruiddoderprodukte is wat vir gemmer geregistreer is. In die geval van gewasse wat op ’n relatiewe klein skaal verbou word, soos onder meer gemmer, is daar dikwels min tot geen onkruiddoders vir die bekamping van onkruid geregistreer.
*Dr. Charlie Reinhardt is verbonde aan die Villa Academy en is buitengewone professor in onkruidwetenskap aan die departement agronomie, Universiteit Stellenbosch, en navorsingsleier van die SAHRI aan die Universiteit van Pretoria.
Die groot koste van registrasie van hierdie middels en die gepaardgaande beskadiging risiko van ’n gewas van hoë waarde lei daartoe dat maatskappye huiwerig is om onkruiddoders vir hierdie gewasse te registreer. Wat die registrasie van plaagdodermiddels betref, lê maatskappye eerder klem op gewasse wat ’n groot mark vir hul produkte inhou. So kan hulle die risiko trotseer omdat die inkomste uit verkope van die produkte groot genoeg is om die risiko te regverdig.
*Dr. Charlie Reinhardt is verbonde aan die Villa Academy en is buitengewone professor in onkruidwetenskap aan die departement agronomie, Universiteit Stellenbosch, en navorsingsleier van die SAHRI aan die Universiteit van Pretoria.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.
Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag