Kundiges
Soek in kundiges
Wees op die uitkyk vir Palmer amarant
Palmer amarant is Amerika se skadelikste onkruid in mielies, sojabone en katoen en nou is dit ook in Suid-Afrika teenwoordig. Waar kan ek meer inligting oor die onkruid kry?
Dr. Charlie Reinhardt, projekleier vir die SA Herbicide Resistance Initiative (SAHRI), het 'n gids vir die identifikasie van palmer amarant saamgestel.
Vind HIER die gids vir identifikasie van dié nuwe, uitheemse onkruid (ontdek in SA in 2018).
Die gids is bedoel om verdere bewusmaking van die bedreiging te skep én om met die hulp van die publiek op die spoor te kom van tot nog toe onbekende populasies daarvan.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.

Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag