Kundiges
Soek in kundiges
Kan 'n persoon 'n eksekuteur én erfgenaam wees?
Mag my kind ‘n erfgenaam wees in my testament maar ook die eksekuteur van die testament? Ek het net ‘n voertuig en meubels en dit gaan na my seun.
Jy kan jou bates aan jou seun laat vererf en dit so in jou testament bepaal. Jou seun kan die eksekuteur van jou boedel wees, asook die erfgenaam. Omdat jou seun jou erfgenaam gaan wees, moet hy verkieslik nie jou testament opstel nie. Hy mag ook nie jou testament as ’n getuie teken nie. Dit moet deur twee onafhanklike getuies in jou teenwoordigheid geteken word.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.

Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag