AFGRI
BEAN
20 Me
-
9822
0,00
CORN
20 Me
-
4913
0,00
SOYA
20 Me
-
8967
0,00
SUNS
20 Me
-
10776
0,00
WEAT
20 Me
-
8308
0,00
WMAZ
20 Me
-
4576
0,00
YMAZ
20 Me
-
4700
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
06 Me
-
160,8
-7,25
Ave Wool - RWS
06 Me
-
174,68
-4,85
Beeste A2/3
06 Me
-
60,14
-2,17
Beeste AB2/3
06 Me
-
56,59
-3,15
Beeste B2/3
06 Me
-
52,44
-1,74
Beeste C2/3
06 Me
-
48,5
-0,86
Bevrore Hoender
06 Me
-
30,3
-0,79
Bokkies (onder 30 kg)
06 Me
-
56,61
-2,64
Bokooie
06 Me
-
42
-6,53
Groot (meer as 40 kg)
06 Me
-
46,33
3,12
Hoender (IQF)
06 Me
-
28,57
-1,01
Medium (30-40kg)
06 Me
-
49,21
-6,68
Pork Average
06 Me
-
26,81
-0,64
Poultry Average
06 Me
-
30,07
-0,70
Skaap A2/3
06 Me
-
94,59
-0,51
Skaap AB2/3
06 Me
-
78,32
-0,43
Skaap B2/3
06 Me
-
75,11
-0,40
Skaap C2/3
06 Me
-
70,66
-0,03
Speenkalf
06 Me
-
37,88
-0,38
Spekvarke
06 Me
-
27,28
-0,35
Stoorlammers
06 Me
-
46,33
-0,96
Varkwors
06 Me
-
21,26
-0,68
Vars Hoender
06 Me
-
31,34
-0,30
Vleisvarke
06 Me
-
26,75
-0,66
Kundiges
Vraag

17 Jul. 2021

Kan ek op dié eiendom doen wat ek wil?
My ma het vir my lewensreg en verblyf op ‘n woonhuis, asook die erf van die huis op ’n kleinhoewe gegee tot die dag van my afsterwe. My suster het die res van die plot geërf. Mag my gesin saam met my aanbly, soos dit was voordat my ma gesterf het? Mag ek besighede vanuit my huis bedryf soos voor my ma gesterf het? Die testament sê ook dat ek water en elektrisiteit gratis moet kry. Kan my suster my man en sy seun laat betaal vir water en elekrisiteit? Kan ek doen op my deel wat ek wil totdat ek self sterf?
Antwoord
Kundige
Regskenner

06 Mei

Jou man en sy seun mag saam met jou op die eindom bly tot jy te sterwe kom. Jy mag ‘n besigheid vanaf die erf bedryf wat toelaatbaar is ingevolge waarvoor die eiendom gesoneer is. Indien die eiendom vir residensiële doeleindes gesoneer is, kan jy by die munisipaliteit aansoek doen vir ’n afwykende gebruiksreg om besigheid te doen. Anders mag jy nie besigheid vanaf die erf doen nie. Jy sal geregtig wees op elektrisiteit en water, maar jy sal waarskynlik daarvoor moet betaal. Dit moet slegs deur die eienaar aan jou beskikbaar gemaak word. 

Jou suster kan jou man en sy seun, asook jouself verplig om vir water en elektrisiteit te betaal, tensy dit beskryf was dat dit gratis aan jou verskaf moet word. Jy kan nie op die eiendom doen wat jy wil nie. Jy sal steeds gebonde bly aan wat op die eiendom toelaatbaar is, ingevolge die munisipale regulasies en wetgewing.

Butch van Blerk is direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek iemand met wie ek kan gesels en dinge saam doen.
Ek hou van die natuur, kamp, visvang ek dans graag sokkie & boere musiek. Ek gaan kyk ook graag motor sport, lugskoue. Ek geniet ook die see. Ek kan kosmaak het nie n vrou...
Opsoek na my Camping partner
Ek is spontaan , het baie lus vir die lewe . Ek geniet mense , en is altyd daar om te help , ek voel in my hart ek is "1 of a kind".
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot