Kundiges
Soek in kundiges
Regte in gedeelde eienaarskap van landbougrond
Wat is my regte op onverdeelde landbougrond indien mede-eienaars 'n ongebruikte plaashuis uitverhuur aan 'n derde party sonder my toestemming? Hoe moet die saak behartig word?
In geval van mede-eienaars aan wie onverdeelde landbougrond behoort, het die meerderheid van hulle normaalweg die reg om sulke besluite te neem – dit kan ook in die naam van 'n maatskappy of vennootskap geregistreer wees. Indien daar 'n aandeelhouerskontrak of vennootskontrak tussen die eienaars bestaan, moet die terme daarvan gevolg word.
Geskryf op 22 September 2017 deur Butch van Blerk, direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.

Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag