AFGRI
BEAN
20 Me
-
9822
0,00
CORN
20 Me
-
4913
0,00
SOYA
20 Me
-
8967
0,00
SUNS
20 Me
-
10776
0,00
WEAT
20 Me
-
8308
0,00
WMAZ
20 Me
-
4576
0,00
YMAZ
20 Me
-
4700
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
06 Me
-
160,8
-7,25
Ave Wool - RWS
06 Me
-
174,68
-4,85
Beeste A2/3
06 Me
-
60,14
-2,17
Beeste AB2/3
06 Me
-
56,59
-3,15
Beeste B2/3
06 Me
-
52,44
-1,74
Beeste C2/3
06 Me
-
48,5
-0,86
Bevrore Hoender
06 Me
-
30,3
-0,79
Bokkies (onder 30 kg)
06 Me
-
56,61
-2,64
Bokooie
06 Me
-
42
-6,53
Groot (meer as 40 kg)
06 Me
-
46,33
3,12
Hoender (IQF)
06 Me
-
28,57
-1,01
Medium (30-40kg)
06 Me
-
49,21
-6,68
Pork Average
06 Me
-
26,81
-0,64
Poultry Average
06 Me
-
30,07
-0,70
Skaap A2/3
06 Me
-
94,59
-0,51
Skaap AB2/3
06 Me
-
78,32
-0,43
Skaap B2/3
06 Me
-
75,11
-0,40
Skaap C2/3
06 Me
-
70,66
-0,03
Speenkalf
06 Me
-
37,88
-0,38
Spekvarke
06 Me
-
27,28
-0,35
Stoorlammers
06 Me
-
46,33
-0,96
Varkwors
06 Me
-
21,26
-0,68
Vars Hoender
06 Me
-
31,34
-0,30
Vleisvarke
06 Me
-
26,75
-0,66
Kundiges
Vraag

31 Jul. 2021

Het ek verblyfreg op dié plaas?
Ek woon reeds 22 jaar op plaas sonder huurkontrak of mondelingse ooreenkoms. Ek betaal slegs Eskom se rekening. Vyf jaar gelede is die huidige eienaar se pa oorlede. Ná die huidige eienaar se pa oorlede is, is sy seun in beheer. Hy het ’n week gelede vir my ’n brief gegee waar hy my inlig om ’n bedrag van R7000 huur per maand te betaal. Indien ek nie betaal, het hy gesê ek moet die huis ontruim. Gedurende my 22 jaar verblyf het ek elke jaar veldbrande bestry op eie koste want ek het tot onlangs alleen op plaas gewoon sonder enige bystand van die eienaar. My vraag is wat staan my te doen? Het ek enige wet om my te beskerm en verblyfreg te verseker sonder enige moeilikheid of moet ek maar stilbly en trek?
Antwoord
Kundige
Regskenner

05 Mei

Artikel 1(c) van die ESTA-wet definieer okkupeerder op landbougrond soos volg: "'n Persoon wat op grond woon wat aan ’n ander persoon behoort, en wat op 4 Februarie 1997 of daarna toestemming, of ’n ander wetlike reg gehad het om daar te woon, maar uitgesluit ’n persoon wat 'n inkomste het wat die voorgeskrewe bedrag oorskry" (synde. R5 000 per maand op die betrokke tyd). So ’n persoon het verblyfreg op landbougrond. Persone wat oor die ouderdom van 60 jaar is of wat 10 jaar of langer op die plaas bly, kwalifiseer vir pemanente verblyf. Tensy jy meer as R5 000.00 per maand verdien, behoort jy in terme van die wet te kwaliseer as ’n bewoner van landbougrond en beskerming ingevolge die wet te geniet. Dit blyk dat jy moontlik nie van die plaas afgesit kan word, of verplig kan word om huurgeld te betaal nie. Dit sal waarskynlik beter wees as jy n prokureur konsulteer om jou omstandighede te ondersoek en jou van advies te voorsien. Jy kan ook vasstel of jy naby ’n regshulpkantoor van die staat is, wat jou gratis van regshulp sal voorsien. 

Butch van Blerk is direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vriende, kuier en wie weet vorentoe
Ek is vriendelik, hou van grappies maak en speel aanlyn games. Behoort aan n tennis klub en geniet series en flieks te kyk. Soek graag iemand om mee saam dit als te doen en saam...
Vertel my van jou..!!
Hallo. Ek is n mamma van n tweeling van 20jr. Nou tweedle jaar op Tuks. Bly alleen. Soek graag n maat vir geselskap!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot