AFGRI
BEAN
28 Jun
-
9652
181,00
CORN
28 Jun
-
4744,6
72,60
SOYA
28 Jun
-
8890
98,00
SUNS
28 Jun
-
10395
245,00
WEAT
28 Jun
-
7438
92,00
WMAZ
28 Jun
-
4357,4
-22,60
YMAZ
28 Jun
-
4370
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08
Kundiges
Vraag

06 Jan.

Hoe gemaak met afwesige waterbeamptes?

Ek het ’n vraag rondom waterregte op ’n kleinhoewe wat ek onlangs gekoop het. Die perseel is geleë langs ’n rivier met geregistreerde waterregte vir 9ha besproeiing. Ek is in besit van 'n brief vanaf die plaaslike waterraad wat ek gegee is toe ek die kleinhowe gekoop het. Die hoewe was vervalle toe ek gekoop het, maar ek het intussen begin opknap en herstel.

Ek is nou op die punt wat ek die besproeiingstelsel wil begin ontwerp en installeer. My probleem is dat ek nie die waterraad se beampte of verteenwoordiger in die hande kan kry om die vereistes vir die stelsel met hulle te kan bespreek en ook om my besonderhede op te dateer en die waterrekening te betaal. Ek het al talle e-posse gestuur en oproepe gemaak. Kan ek voortgaan met die installasie gebaseer op goeie ontwerpbeginsels? Loop ek die gevaar om my waterregte te verloor as die rekening te ver agterstallig raak?

Antwoord 72 keer gelees
Kundige
Regskenner

22 Feb.

Die term “geregistreerde”-waterregte moet baie omsigtig hanteer word. Registrasie van waterregte dui nie noodwendig op die wettigheid daarvan nie. Waterregte ( eintlik watergebruiksregte of aanspraak op watergebruik) wat betref besproeiing, moet of gelisensieer wees, of die voortsetting wees van ’n bestaande wettige gebruik of aangewend word as deel van ’n algemene magtiging, ten einde wettig te wees. 

Destyds, na die inwerkingtreding van die “nuwe” Nasionale Waterwet van 1998, is daar vereis dat besproeiers hul watergebruik moet registreer, wat in baie gevalle maar ’n duimsuigoefening was, op grond waarvan registrasiesertifikate uitgereik is. Tot tyd en wyl die department van water en sanitasie (DWS) die watergebruik geverifieer het ( waarmee hulle steeds besig is), en die betrokke sertifikaat wat nou lees “Lawfullness to be determined” aangepas is na “lawfull”, het hierdie sertifikate geen regskrag nie. Selfs die feit dat DWS rekeninge lewer op grond van hierdie sertifikate verander geensins aan die status van die watergebruik nie. Sou die watergebruik egter wettig wees, en die waterheffings word nie betaal nie, kan dit lei tot opskorting van die magtiging (lisensie of bestaande wettige gebruik). Dit sal jou loon om ’n kundige te versoek om die status van die watergebruik te ondersoek, alvorens hy enige verdere kapitale verbeteringe aangaan wat betref besproeiing. 

Geantwoord deur Adriaan Groenewald, ‘n prokureur wat spesialiseer in waterregte. Kontak Groenewald by 
adriaan@groenewalds.com.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Canada farmer
Beste place to be is on the farm Enjoy outdoor Enjoy water sports I'm trying to be good to all people Everyone deserve the best
Ek is oulik en kom goed oor die weg met almal!
Ek is super fun en n groot grapgat, Ek kan lekker geselskap wees en ook "fun".Vat n kans en kyk!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot