AFGRI
BEAN
20 Me
-
9822
0,00
CORN
20 Me
-
4913
0,00
SOYA
20 Me
-
8967
0,00
SUNS
20 Me
-
10776
0,00
WEAT
20 Me
-
8308
0,00
WMAZ
20 Me
-
4576
0,00
YMAZ
20 Me
-
4700
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
06 Me
-
160,8
-7,25
Ave Wool - RWS
06 Me
-
174,68
-4,85
Beeste A2/3
06 Me
-
60,14
-2,17
Beeste AB2/3
06 Me
-
56,59
-3,15
Beeste B2/3
06 Me
-
52,44
-1,74
Beeste C2/3
06 Me
-
48,5
-0,86
Bevrore Hoender
06 Me
-
30,3
-0,79
Bokkies (onder 30 kg)
06 Me
-
56,61
-2,64
Bokooie
06 Me
-
42
-6,53
Groot (meer as 40 kg)
06 Me
-
46,33
3,12
Hoender (IQF)
06 Me
-
28,57
-1,01
Medium (30-40kg)
06 Me
-
49,21
-6,68
Pork Average
06 Me
-
26,81
-0,64
Poultry Average
06 Me
-
30,07
-0,70
Skaap A2/3
06 Me
-
94,59
-0,51
Skaap AB2/3
06 Me
-
78,32
-0,43
Skaap B2/3
06 Me
-
75,11
-0,40
Skaap C2/3
06 Me
-
70,66
-0,03
Speenkalf
06 Me
-
37,88
-0,38
Spekvarke
06 Me
-
27,28
-0,35
Stoorlammers
06 Me
-
46,33
-0,96
Varkwors
06 Me
-
21,26
-0,68
Vars Hoender
06 Me
-
31,34
-0,30
Vleisvarke
06 Me
-
26,75
-0,66
Kundiges
Vraag

06 Mei

Behandeling van blaasstene by ramme
Ek het nou al ‘n paar ramme verloor as gevolg van blaasstene, enige raad?
Antwoord
Kundige
Veearts

06 Mei

90% van die blaasstene wat ons in die praktyk diagnoseer, ontstaan as gevolg van die geweldige alkaliese urine wat vorm wanneer ureum gevoer word saam met verhoogde fosfaat. Ons het diere met steentjies in die hospitaal behandel met ammoniumchloried en dit neem 48 uur voordat die pH van die uriene afneem van 7 of 8 na pH 6 waar die steentjies sal oplos. Wanneer die voer van ureum steeds aangaan maak ammoniumchloried baie min verskil. Nie net ureum kan die pH verhoog nie – dit gebeur ook op lusernlande en waar die lande met stikstof bemes word.

Ons neem ook waar dat ramme met alkaliese uriene ongemaklik lyk en geneig is om nie vrylik te urineer nie. Hull loop dikwels “versigtig”. Wanneer ons dan die voeding so bestuur dat die urine weer suur word, is die ramme meer gemaklik. Die retensie van uriene kan ook lei tot die vorming van kristalle. Oormatige soutinname kan ook ‘n rol speel. Ons vind dat diere in die winter tot soveel as 120 gram sout inneem in lekke. Hulle vind dit dan onmoontlik om genoeg water in te neem vir die uitskeiding van die sout. Die meeste winterlekke bevat ook ureum. Die kwaliteit van water en die bestuur van die water kan ook lei tot verminderde inname en skape is in staat om die wateruitskeiding te verminder (soos alle woestyndiere). Die veminderde inname lei tot meer gekonsentreerde uriene en die vorming van kristalle. Dieselfde gebeur met seker karoobossies wat hoë minerale inhoud het (kalsium en magnesium).

Diere moet dikwels lang afstande stap na water en dit kan lei tot verminderde inname. Soos met baie ander toestande is dit die minderheid diere wat simptome wys maar dit mag wees dat baie diere wel geaffekteer is en swakker groei of stres ervaar. Ons beskou die monitoring van die pH van uriene ‘n belangrike komponent van die beoordeling van tropgesondheid veral waar volvoere gebruik word.

Geskryf deur Dr. Johan Van Rooyen M.Med.Vet, Spesialis Veearts, Klein produksiediere, Steynsburgdierehospitaal (adminsdh@nokwi.co.za)

Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek iemand met wie ek kan gesels en dinge saam doen.
Ek hou van die natuur, kamp, visvang ek dans graag sokkie & boere musiek. Ek gaan kyk ook graag motor sport, lugskoue. Ek geniet ook die see. Ek kan kosmaak het nie n vrou...
Opsoek na my Camping partner
Ek is spontaan , het baie lus vir die lewe . Ek geniet mense , en is altyd daar om te help , ek voel in my hart ek is "1 of a kind".
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot