AFGRI
BEAN
08 Des
-
7536
0,00
CORN
08 Des
-
3732
0,00
SOYA
08 Des
-
7630
0,00
SUNS
08 Des
-
11400
0,00
WEAT
08 Des
-
6192
0,00
WMAZ
08 Des
-
3531
0,00
YMAZ
08 Des
-
3800
0,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07
Kundiges
Vraag

17 Nov.

Eieruitskeiding van rondewurms en navorsing oor wurmmiddels
Hoe lank ná besmetting kan inwendige rondewurmseiers in die mis van beeste, skape en bokke uitgeskei word? Kan jy meer inligting verskaf rondom die navorsing oor wurmmiddels?
Antwoord 204 keer gelees
Kundige
Veearts

18 Nov.

Die lewensduurte van haarwurm wissel baie weens verskeie faktore. Die belangrikste is die vlak van immuniteit van die gasheer asook die vlak van die parasietuitdaging. 

Na rowwwe skatting is die gemiddelde lewensduurte drie tot ses maande. Sommige haarwurms kan korter en sommige tot selfs ’n jaar lewe in eksperimentele besmettings as daar geen uitdaging is nie. 

Met hoër uitdagings sal daar ’n vinniger omset van wurms wees en die omgekeerde met laer uitdagings. Die lewensduurte sal ook tussen skape en bokke verskil. 

 Die boek The Larval Anthelmintic Test in Ruminants word deur gereeld gebruik deur diegene wat wurmmiddelregistrasieproewe doen om aan vereistes soos gestel deur Wet 36 van 1947 te voldoen. 

 Die handleiding wat die werkswyse van die larwewurmmiddeltoets beskryf, is beskikbaar gestel ongeveer ’n dekade nadat die laboratorium (Onderstepoort-navorsingsinstituut) begin het om suiwer stamme van ’n hele reeks wurmspesies vir navorsingsdoeleindes aan te hou. 

Baie streng isolasie is toegepas tussen die individuele wurmspesie-hokkies waarin die skenkerlammers en -kalwers aangehou is en miseiertellings van individuele diere is weekliks gedoen. Skenkerdiere was lammers en kalwers wat wurmvry grootgemaak is en nog nooit aan inwendige parasiete blootgestel is nie (sogenaamde naïewe diere). 

Tydens elke gegewe tydstip was daar twee diere in die prepatente periode van die besmetting (die tydperk tussen die besmetting van diere met bemetlike derdestadiumlarwes van ’n wurmspesie totdat die dier ‘n positiewe miseiertelling het), tesame met twee diere in elk van die piekperiodes van en afname in eierlegging. Die data in hierdie handleiding is deur noukeurige, volgehoue navorsing oor ‘n periode van 28 jaar verkry. Gedurende hierdie periode het nie ‘n enkele wurmstam verlore gegaan nie. Opsommende data vanuit die boekie van prof. Richard Reinecke: Navorsing in die helmintologie-seksie by Onderstepoort het aangedui dat bokke minder vatbaar as skape vir knoppieswurmbesmetting is. Daar was aansienlik minder kliniese tekens en letsels in die dikderm van bokke. Dit toon dus dat daar ’n verkeerde persepsie onder navorsers is dat bokke meer vatbaar vir interne parasiete is. 

Voorheen is knoppieswurm weens programdosering deur die toediening van die witmiddels (bensimidasole ) oor ‘n lang tydperk byna uitgeroei. Vandag word knoppieswurm weer opgemerk. Daar word gespekuleer dat dit dalk weens weerstand teen van die middelgroepe kan wees, maar die probleem is dat dit nie met navorsing opgevolg word nie. 

Daarteenoor is wurmweerstand teen beskikbare middels wêreldwyd van kardinale belang. In sommige gevalle het wurmweerstand gevorder tot waar geen middels meer teen ‘n gegewe haarwurmstam doeltreffend is nie. En Suid-Afrika is in sekere opsigte op die voorgrond. 

Weerstand teen ‘n aantal middels is eerste in Suid-Afrika beskryf, asook die eerste geval van ’n wurmstam wat in 1997 reeds weerstand teen middels vanuit al vyf van die groepe van wurmmiddels wat toe beskikbaar was, getoon het. 

Onlangs is ‘n stam van haarwurm in die land aangetref wat teen ‘n verteenwoordigende middel uit elk van die sewe wat tans beskikbaar is, weerstandig is. 

 Nog meer kommerwekkend is die feit dat die beste middel uit die sewe wat getoets is, slegs 65% doeltreffend was, terwyl geen wurmmiddel in die land geregistreer word as dit laer as 90% doeltreffend teen elke wurmsoort waarvoor geëis word, is nie. 

Binne ‘n kort tydperk sal die stam onbeheerbaar wees, met sterk kanse van verspreiding namate die betrokke kleinvee verkoop word. Hierdie resultate is nog nie gepubliseer nie. 

 Bron: Reinecke, R.K., 1973. “The Larval Anthelmintic Test in Ruminants [Printed and published in the Republic of South Africa by the Department of Agricultural Technical Services, Pretoria”: iii + 20 pp - ISBN 0 621 00342 5] 

 Dr. Jan van Wyk werk by die departement veterinêre tropiese siektes by die Universiteit van Pretoria.
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.74
+0.7%
Rand - Pond
20.84
+0.7%
Rand - Euro
17.87
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,785.53
+0.1%
Silwer
22.46
-0.2%
Palladium
1,856.04
+0.1%
Platinum
962.00
+0.5%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
If we want to or need to meet someone,, we wiil have to message that unknown someone.
Ek sal myself beskryf as 'n eerlike, opregte mens. Ek is 'n goeie luisteraar en ek kan ook goeie raad uitdeel. I'm a dreamer, ek jaag my drome na. Ek hou van...
Kom ons mqak n great lewe saam
Eks baie oulike eerbaar avontuur mense hou van buite lower stan by my ek sal by jo staan via angel kamp jag en per ry
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot