AFGRI
BEAN
22 Okt
-
6602
0,00
CORN
22 Okt
-
3085
0,00
SOYA
22 Okt
-
7266
0,00
SUNS
22 Okt
-
10911
0,00
WEAT
22 Okt
-
5681
0,00
WMAZ
22 Okt
-
3146
0,00
YMAZ
22 Okt
-
3284
0,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02
Kundiges
Vraag

06 Okt.

Vrugbaarheid van bokke in die Noord-Kaap
Wat behoort die aanteelsyfer te wees van 100 boerbokooie per jaar in die Hopetown omgewing in die Noord-Kaap. Die ooie loop op normale weiding en daar is genoeg ramme om die ooie te dek en gegewe dat party ooie tweelinge of meer kan kry en grootmaak. Hoe gereeld lam ooie en kan ‘n jaar syfer bepaal word?
Antwoord 146 keer gelees
Kundige
Veearts

06 Okt.

Boerbokke is baie vrugbaar. Vrugbaarheid kan beteken dat: 

 (1) die ooie maklik beset raak en met kort intervalle of (2) hulle kan met meerlinge beset raak maar nie noodwendig met kort intervalle nie. 

My ervaring dat hulle maklik beset raak en met meerlinge, maar nie met kort intervalle nie. Hulle is dus diere met ‘n definitiewe teelseisoenen met baie meerlinge. ‘n Besetting van 90+% is die norm met minstens 50% meerlinge. Boerbokke steek hul lammers weg na geboorte en die lammers volg nie hul moeders soos skape na geboorte nie. 

Daarom doen hulle nie goed met ‘n veld-lammery nie en verloor hulle dan baie lammers. Lam hulle eerder naby die huis. Sodra die lammers agter hul moeders aanloop, is hulle gereed om veld toe te gaan. As jy die plan volg is minstens 150 lammers per 100 ooie per jaar heeltemal moontlik. Natuurlik is die regte belading en goeie kuddebestuur ook noodsaaklik. 

Geskryf deur: Dr. Louis du Pisani 
Spesialis-landboukonsultant: Veld, Vee en Geld 
082 773 9778 
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Happy go lucky
Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes
Passievol om n Roman te skryf😉WHITE'S ONLY
WHITES ONLY Eks passievol vir die lewe, diere en mense. Ek glo in dra die Vrugte vd Gees elke dag, om te lag en mense gelukkig te sien. Eks eerlik en opreg! Wanneer ek liefhet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot