AFGRI
BEAN
26 Nov
-
7600
0,00
CORN
26 Nov
-
3615
0,00
SOYA
26 Nov
-
7427
0,00
SUNS
26 Nov
-
11170
0,00
WEAT
26 Nov
-
6202
0,00
WMAZ
26 Nov
-
3420
0,00
YMAZ
26 Nov
-
3651
0,00
AMT
Beeste A2/3
12 Nov
-
53,56
-0,07
Beeste AB2/3
12 Nov
-
51,91
-0,45
Beeste B2/3
12 Nov
-
49,04
-0,89
Beeste C2/3
12 Nov
-
46,15
0,38
Bevrore Hoender
12 Nov
-
29,34
0,37
Bokkies (onder 30 kg)
12 Nov
-
66,06
-1,00
Bokooie
12 Nov
-
46,92
1,10
Groot (meer as 40 kg)
12 Nov
-
39,53
-1,69
Hoender (IQF)
12 Nov
-
27,78
1,63
Medium (30-40kg)
12 Nov
-
54,15
0,97
Pork Average
12 Nov
-
27,78
-0,41
Poultry Average
12 Nov
-
29,22
0,77
Skaap A2/3
12 Nov
-
84,63
-0,14
Skaap AB2/3
12 Nov
-
75,86
0,10
Skaap B2/3
12 Nov
-
72
0,11
Skaap C2/3
12 Nov
-
69,61
-0,41
Speenkalf
12 Nov
-
40,08
-1,39
Spekvarke
12 Nov
-
29,62
0,34
Stoorlammers
12 Nov
-
45,41
-0,52
Varkwors
12 Nov
-
22,96
-0,51
Vars Hoender
12 Nov
-
30,54
0,29
Vleisvarke
12 Nov
-
27,62
-0,45
Wol (skoon)
12 Nov
-
167,2
-2,88

Bespaar koste deur toedieningsfoute te verminder

akkreditasie
Foto: Omnia
Foto: Omnia
Die Omnia "Fertigation Optimisation System" (OFOS) kan in 'n wye reeks besproeiingstelsels gebruik word, van die hoogs gevorderde kortsiklus-drupstelsels tot eenvoudige langsiklus-mikrobesproeiing.

Die sukses van OFOS lê daarin dat die regte hoeveelheid en konsentrasie voedingselemente met besproeiingswater tot by die voedingswortels vervoer word.

Die konsentrasie van voedingselemente in die besproeiingswater maak 'n groot bydrae tot sproeibemesting, wat OFOS uniek maak.

Die produsent kan die konsentrasie van voedingselemente sonder 'n legio produkte en hoogs gevorderde inspuittoerusting manipuleer.

Met minimale bestuursinsette kan die plantvoedingskonsentrasie tussen groeistadiums gemanipuleer word om aan die behoefte van die plant te voorsien.

Die program waardeur die produsent sy aanbeveling doen is baie eenvoudig en 'n persoon wat oor intermediêre rekenaaropleiding beskik, kan dit maklik bemeester. Die OFOS-toepassing is reeds ver gevorder en is aan 'n sentrale databasis gekoppel.

Die beheer- en kontrolestelsels word ook binne die OFOS-sagteware onderhou. Deur eenvoudige insette tot die program te maak, kan uitgebreide kontrole- en beheerinligting bekom word.

Hierdie inligting kan help om kostes te bespaar aangesien toediening- en berekeningsfoute verminder word.

Een van die kontrolefunksies is om te bepaal hoeveel kunsmis wel oor eenheidstyd toegedien is.

Monitering van veral besproeiing en plantvoeding maak die opstel van toekomstige aanbevelings maklik.

Die vordering van die bemestingsprogram deur die groeiseisoen kan noukeurig gemonitor word en gevolglik kan aanpassings tydig gemaak word.

Die kuns lê daarin om die konsentrasie van elemente binne die plantvoedingsprogram te bestuur. Sodanige konsentrasies is spesifiek vir grond, gewas en groeistadium. Die OFOS-program kan die produsent met hierdie proses help.

Deur die konsentrasies van voedingstowwe in OFOS te manipuleer, maak die program 'n voorstel van produkkeuse, volume, verdunning en toedieningstempo. Elke element het optimumwaardes in dele per miljoen (dpm) waar plantwortels sulke elemente optimaal kan benut.

Kliënte wat die stelsel gebruik, ontvang ook ‘n landboukundige diens wat monitering insluit as deel van die pakket.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Farmboy73
Plat op die aarde man. Ietwat introvert tot ek jou leer ken. God is vir my belangrik. Ek gee maklik terug wat ek ontvang. Hou van na die stilte van die plaas gaan waar ek...
Pêrel soek 'n Pasmaat
Ek waardeer die mooi dinge in die lewe - musiek, kuns, 'n goeie boek, heerlike kos. Ek is lief vir mense, diere en kinders. Ek hou van stilte en die natuur. Ek verf graag...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot