
Presisieboerdery word beskou as die mees belowende landboukundige benadering tot volhoubare gewasproduksie.
Hierdie benadering fokus op effektiewe besluitneming om opbrengs en gehalte te optimaliseer. Kyk hier hoe tegnologie ook aangewend word om risiko te bestuur.