Prof. Jacquie van der Waals deel haar kennis in die sessie gedeel oor poeierskurf. Prof. Martin Steyngesels oor goeie waterberstuur vir gesonde plante. Die kursus is so ingerig dat enige produsent of bestuurder praktiese raad en wenke kan kry wat in die boerdery toegepas kan word en kan help met voorkomende praktyke, vroeë identifisering van siektes en die doeltreffende bestuur van verskeie produksiepraktyke.