
Die Cryptolaemus-larwe wat ook ’n kewer is in volwasse stadium, is ’n natuurlike roofinsek vir witluis.
Mnr. Jan van Vuuren, Bayer se veldbemarkingsbestuurder, vertel meer oor witluis, die skade wat dit kan rig en hoe dit beheer kan word.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Bayer.