Marthinus Erasmus is een van daardie grensboere wat dikwels in van die moeilikste toestande boer. Hy het sy boerdery van niks af opgebou. Aanvanklik het hy die plaas Aden naby Alldays in 2004 gehuur en intussen het hy dit gekoop. Die boerdery produseer hoofsaaklik aartappels, botterskorsies en voergewasse vir wisselbou. Alles word besproei. Daar is ook ’n skaap- en wildvertakking. Marthinus het vroeg besef dat hy elke geleentheid wat oor sy pad kom, met albei hande moet aangryp. Hy is getroud met Noeline en die egpaar het ’n seun, Cornelis (18), en dogter, Anli (16).
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.

Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag