
Opkomende boere het die potensiaal om die Suid-Afrikaanse landbousektor te verander. Gevolglik ondersteun AFGRI die ontwikkeling van gemeenskappe en voedselsekerheid vir almal. Foto: Afgri
Me. Marion Shikwinya, hoof van Lemang-landboudienste, gesels met Chris Burgess oor AFGRI se werk om jong mense by die landboubedryf te betrek en opkomende boere te ondersteun.
Dié insetsel word met trots geborg deur AFGRI.