Dr. Marike Badenhorst, voorsitter van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa), gesels oor die rol wat veeartse speel in ekonomiese skaapboerdery, asook die toetse wat gedoen word voor veilings om skape se gesondheid te verseker.
Hierdie insetsel word met trots gebrog deur Elanco.