
Die lammers wat geslag word, is ’n Dormer-Merino-kruising om voordeel uit basterkrag te trek.
Mnr. Piet van Zyl, president van die Dormer-skaaptelersgenootskap, gesels oor wat dié skaapras so gewild en uniek maak.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.