
Dr. Rulien Grobler
Dr. Rulien Grobler, veekunde-doesent by Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die voordele en nadele van Poenskop-oorerwing, asook metodes vir die onthoring van vee.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.