
Hittestres is ’n algemene oorsaak van reproduktiewe ondoeltreffendheid by beeste.
Dr. Faffa Malan, die bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa), gesels oor hartwater.
Met trots geborg deur Elanco.