Voerpraktyke speel 'n belangrike rol in die ekonomiese lewensvatbaarheid van voerkrale. Johan Mouton, tegniese bestuurder by Molatek, deel die vernaamste faktor in 'n voerkraal se winsgewendheid en dui aan hoe om dit effektief toe te pas.
Met trots geborg deur Molatek.