
Weerstandigheid by peste kom voor as die gebruik van landbouchemiese middels nie meer die verwagte impak het op 'n populasie insekte nie. Mnr. Jan van Vuuren, entomoloog by Bayer, gesels oor die uitdaging wat die probleem vir boere inhou.
Dié insetsel word met trots geborg deur Bayer.