AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Rondebaalkuilvoer - ses lae plastiek beter

akkreditasie
Moenie probeer bespaar op plastiek wanneer jy rondebaalkuilvoer maak nie. Dít is die bevinding van prof. Robin Meeske en sy span op die Outeniqua-proefplaas by George.

Muf op ruvoer moet beperk word, want dit hou ’n risiko vir koeie in. Die swamme kan onder meer aborsies veroorsaak. Om muf te beperk, moet ses lae plastiek gebruik word en nie die tradisionele vier lae nie, sê hy. Plastiek moet ook nie te veel uitgerek word nie – hoogstens 70%.

Voorts moet die lae plastiek goed aan mekaar kleef. In hul eksperiment is bevind dat ses lae plastiek drie keer meer lugdig is as vier lae. As die plastiek vir die toedraai van bale R1 200 per rol kos en ses lae plastiek word omgesit, sal een rol 20 bale toedraai (24 draaie). Die plastiekkoste is dan R60 per baal of R300 per ton droëmateriaal.

Bron: Outenique-proefplaas

Die plastiekkoste daal tot R40 per baal, of R200 per ton, as vier lae plastiek (16 draaie) gebruik word. Die vraag is nou of R100 per ton droëmateriaal geregverdig is. ’n Nuwe soort plastiek, Silostop, is glo meer lugdig, maar dit word ingevoer en kos meer.

In hul eksperiment het Robin en sy span verliese by en muf op rondebaalkuilvoer met vier of ses lae konvensionele plastiek of vier lae Silostop bepaal. Raaigras is in Desember 2016 op die drieblaarstadium gesny en tot 45% droë massa verwelk.

Bale is genommer en gemerk en as volg getoets: - Vier lae Raniwrap – twaalf bale waarvan ses vir ses maande opgeberg is en ses vir nege maande opgeberg is. - Vier lae Silostop met dieselfde hoeveelheid bale en opbergingstye. - Ses lae Raniwrap met dieselfde behandeling.

As kontrole is 12 bale met ’n kuilvoerboor tot op 200 mm en 400 mm geboor om ’n verteenwoordigende monster van die materiaal te kry. Dit is gedoen om die droë massa en mineraalinhoud te bepaal voor die bale toegedraai is.

Die bale is geweeg, ses maande lank opgeberg en toe oopgemaak, waarna die muf aan die buitekant van die bale bepaal is. Die droë massa en pH van al die bale was laag genoeg vir preservering. Die bale se gewig was min of meer gelyk en die persentasie verlies was minder as 1,7.

Die oppervlakte van muf op bale was hoër by die bale met vier lae as by die seslaagbale. Vier lae Silostop het dieselfde resultaat as die bale met ses lae konvensionele plastiek gelewer. In dié geval was daar egter verwering weens sonblootstelling.

Robin sê in ’n proef in Pole is twee, vier, ses en agt lae plastiek vergelyk. Dié bale het onderskeidelik 50%, 21%, 10% en 2% muf aan die buitekant gehad. Robin se finale bevinding is dat bale met ses lae plastiek toegedraai behoort te word.

Vier lae van die nuwe Silostop toon belofte, sê hy, maar in die Suid-Afrikaanse son is UV-weerstand ’n bekommernis. Een ding wat hy nie genoeg kan benadruk nie, is dat boere moet seker maak dat bale reg toegedraai word.

“Maak seker dat die laaste draai nie gemis word nie omdat dit die lugdigtheid van die baal benadeel.”

*GWK is 'n trotse borg van die program Landbouweekliks, wat Dinsdae om 19:30 op VIA (kanaal 147) uitgesaai word.

*PROMOSIE*
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.61
+0.1%
Rand - Pond
24.56
+0.1%
Rand - Euro
21.11
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.96
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
1,006.73
+0.3%
Palladium
1,399.09
+1.6%
Goud
1,980.29
+0.1%
Silwer
23.94
+0.3%
Brent-ruolie
74.28
+2.3%
Top-40
70,656
0.0%
Alle aandele
75,783
0.0%
Hulpbronne 10
68,962
0.0%
Industriële 25
102,956
0.0%
Finansiële 15
14,630
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot