Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Het Baie om te gee vir die regte persoon. Wil net die lewe geniet, dinge saam doen. Eerlik en opreg. Pas maklik aan. Geen verwagtinge. Leef vir vandag. Hou van kosmaak, baie...