
Albert Loubser, uitvoerende hoof van ID Scan
Albert Loubser, uitvoerende hoof van ID Scan, gesels oor die maatskappy se biometriese identiteit-projek en die rol wat dit speel om beeste te identifiseer.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.