
Sojabone. Foto: Johan Norval
Sojabone se voordele stryk veel verder as net dit wat wisselbou bied. Mnr. Andries Theron, voorsitter van Graan SA se winterwerkgroep, gesels op Landbouweekliks oor die moontlikhede wat die sojabedryf inhou.
Dié insetsel word met trots geborg deur Bayer.