Ashley Whitfield van Kelly Tillage in Suid-Afrika gesels oor die handelsmerk se geskiedenis in Suid-Afrika en die nuwe Kelly Diamond Harrow 3009. Leer ook meer oor die voordele wat hierdie masjien vir die boer inhou.
Met trots geborg deur CASE IH.