
Foto: Johan Coetsee
Stephanie van der Walt, bestuurder van Agbiz Fruit, gesels oor die belangrike rol wat infrastruktuur speel in die versekering van doeltreffende uitvoere vir die plaaslike vrugtebedryf.
Dié insetsel word met trots geborg deur Bayer.