Op Thero Wink se Groenland-boerdery is gras die alfa en omega van ’n suksesvolle beesboerdery wat eintlik in tradisionele skaapwêreld bedryf word. Thero het op ’n skaapplaas grootgeword, maar was genoodsaak om na beesboerdery oor te slaan vanweë roofdiere en diefstal. Hy is die vyfde geslag boer naby Barkly-Oos op die plaas De Hoop. Hy boer saam met sy vrou, Anri, en hulle het twee dogters en ’n seun. Thero besit sowat 20% van al die grond waarop hy boer, en sowat die helfte van die vee waarmee hy tans boer. Sy waagstukke het uitstekende vrugte afgewerp
Waagstukke werp vrugte af op dié plaas
0:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die twaalfde episode van reeks 19 van Landbouweekliks word vandeesweek uitgesaai.