
In dele van die wintergraangebiede lyk die graan goed, maar goeie re?n is dringend reg oor die gebied nodig.Foto: Amelia Genis
Mnr. Steve Nel, Bayer se junior verkoopsbestuurder in Limpopo, verduidelik waarom weer- en klimaatsomstandighede in ag geneem moet word wanneer besluite oor die gebruik van gewasbeskermingsprodukte geneem word.
Dié insetsel word met trots geborg deur Bayer.