AFGRI
BEAN
29 Me
-
8625
-22,00
CORN
29 Me
-
4166
22,00
SOYA
29 Me
-
7934
-51,00
SUNS
29 Me
-
8330
-13,00
WEAT
29 Me
-
6620
104,00
WMAZ
29 Me
-
3674
-4,00
YMAZ
29 Me
-
3808
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Werk vinniger met veeldoelige laaigraaf

akkreditasie
Die doeltreffendheid van die swaardiens JS205-rusperbandmasjiengraaf van 20 ton bespaar nie net tyd nie, maar ook koste.
Die doeltreffendheid van die swaardiens JS205-rusperbandmasjiengraaf van 20 ton bespaar nie net tyd nie, maar ook koste.
AFGRI bied werktuie en toerusting vir alle omstandighede. Met die nuutste tegnologie en nuttige funksies is boere verseker van gehalte, gemak en doeltreffendheid.

AFGRI Equipment kondig met trots aan dat die veeldoelige 3DX Super-laaigraaf (TLB), die swaardiens rusperband-masjiengrawe, die JS140 van 14 ton en die JS205 van 20 ton, eersdaags deel gaan wees van JCB se aanbieding.

Hierdie toerusting is aangepas vir en toegespits op die landboumark en om die boer aan die voorpunt van doeltreffendheid te plaas. JCB was vanaf 1953 die voorloper in die ontwikkeling van die veeldoelige laaigrawe. JCB was ’n markleier met tegnologie, soos die syskuif-monteerstuk en meganiese vierwieldrywing op toerusting vir materiaalhantering.

JCB bied steeds die beste werktuie ten opsigte van dieselverbruik, produktiwiteit en operateursgemak. Dit is dan geen wonder nie dat JCB die helfte van die wêreld se veeldoelige laaigrawe verkoop nie.

3DX SUPER

JCB gebruik hidrouliese hoëdrukstelsels waarmee die 3DX Super korte mette maak met die moeilikste toestande. Dit bied sowat 43% beter doeltreffendheid in swaar toestande. Die arm en skepbak is ideaal saamgestel om beter sigbaarheid aan die operateur te bied en om maklik tot aan die onderkant van die sloot te grawe.

Danksy JCB se voorloperenjin, die DIESELMAX Turbo-enjin wat sowat 68 kW lewer, kan hierdie toerusting meeding in ’n klas bo sy norm teen ’n prys wat mededingers op hul neuse sal laat kyk.

Die JCB se enjin is ontwerp met die oog op uitmuntende werkverrigting, hoë wringkrag en uitstekende produktiwiteit. Met duisende DIESELMAXenjins wêreldwyd getuig dit van betroubaarheid. Die 4-arm-parallellaaier se uitleg beteken beter sigbaarheid, uitstekende vragbehoud, ’n goeie uitlaaihoek en uitlaaibestek en vinniger walaai.

Dit maak tesame met die skuins enjinkap wat sigbaarheid van die laaibak verbeter, laaiwerk kinderspeletjies.

JCB JS205-laaigraaf

JCB se laaigraaf van 20 ton bespaar tyd en koste vir die operateur. Die JS205 is ontwikkel met die oog op operateursgemak, lae onderhoudkoste en produktiwiteit.

Met laer dieselverbruik van 10% danksy JCB-tegnologie, bied die hidrouliese JCB JS205 groot besparings aan bedryfskoste. Versterkte spore aan die onderkant van die A-raam maak die masjien sterker en meer betroubaar in swaar toestande. Die JS205 bied ook die voordeel van die telematiese LiveLink-stelsel vir diensherinnering, toerustingdata, enjingesondheid en GPS-posisionering.

Die nuwe balk en arm is ontwerp met groter seksies, 22% groter in diepte, 6% wyer op die balk en 12% dieper en 7% wyer op die arms. Hierdie verbetering bevorder die gebruiksduur en betroubaarheid van die werktuig in swaar werkstoestande. Die JCB JS205 is ook toegerus met ’n ECO-funksie op die hidroulika wat 6-9% brandstofbesparing lewer teen 5% hoër werkverrigting (op maksimum kragopsie).

Die outomatiese tussenrattegnologie bied aanpasbaarheid waar benodig, soos die kragopsie vir swaar toestande en ECO vir laer enjin-revolusies per minuut, en groot brandstofbesparings. Die laaigraaf of uitgrawer van 20 ton het verstelbare kajuitkontroles om vinniger te werk of stadiger en akkurater.

Navrae:

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.30
-0.1%
Rand - Euro
21.07
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
1,024.56
-0.5%
Palladium
1,415.42
-1.0%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe kans
Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur. Besigtig natuur. Ek het Soos baie Ander ook seer gekry, wil n laaste...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot