AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Ceres, plek van vrugte en voëls

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Koud? Paradys vir voëlkykers … Die sneeubedekte Matroosberg troon uit oor die winterlandskap. Foto’s: Anton Odendal tensy anders vermeld
Koud? Paradys vir voëlkykers … Die sneeubedekte Matroosberg troon uit oor die winterlandskap. Foto’s: Anton Odendal tensy anders vermeld

Ons kuier in die winter by vriende op Ceres. Die eerste oggend is bewolk en koud en ons maak ’n draai by die plaaslike gholfbaan. Die gemaklike stappie bied onvergeetlike uitsigte oor die omliggende berge, maar dis die rooireier, hamerkop en reusevisvanger by die watergate wat ons veral interesseer.

’n Kaalwangvalk patrolleer die bome en kranse op sy stadige, maar doelgerigte manier. Die kransvalk, Kaapse fisant en suidelike swie voeg voëlkykspyse vir die oggend by. Hierna kom die uitkykpunt in die Michellspas, met sy uitsonderlike uitsig oor die bruisende waterval, aan die beurt.

Ons sien die rooivlerkstreepkoppie, Kaapse kliplyster en ’n streepkopkanarie wat maar verslons lyk in die koue weer. Die hoogtepunt is wanneer ’n pragtige witkruisarend stadig verby ons sweef.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.75
+0.5%
Rand - Pond
23.54
+0.6%
Rand - Euro
20.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.58
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,007.97
-0.2%
Palladium
1,346.11
-1.1%
Goud
1,964.33
-0.1%
Silwer
24.35
+0.3%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,617
-0.1%
Alle aandele
76,979
-0.1%
Hulpbronne 10
68,445
-1.1%
Industriële 25
102,945
-0.5%
Finansiële 15
15,900
+2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sagte hart wil pasmaat vind
Ek was 42 jaar in wetstoepassing n speurder spesifiek. My huwelik het verbrokkel op my aftrede dag. Ek is eerlik ek is ssmaggeaard luef vir rwis en die buite lewe. Sal vir die...
Wêreldreisiger soek eersteklas metgesel
Ek is n plat op aarde meisie , baie sportief , ek is n familie mens. Ek is n baie sportiewe meisie , speel tans nog hokkie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot