AFGRI
BEAN
31 Jan
-
9862,2
149,20
CORN
31 Jan
-
4655
45,00
SOYA
31 Jan
-
9425
-4,00
SUNS
31 Jan
-
11029,8
-192,20
WEAT
31 Jan
-
6782
51,00
WMAZ
31 Jan
-
4430,2
-51,80
YMAZ
31 Jan
-
4553
-52,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60
Skenk 'n artikel

Die goeie kant van die wynbedryf

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Musiek verbeter mense se kognitiewe en wiskundige vaardighede. Deur die Headstart Music-trust het Bruce Jack Wines al honderde kinders aan die wonder van musiek blootgestel. Van hulle werk selfs deesdae as musikante reg oor Suid-Afrika.
Musiek verbeter mense se kognitiewe en wiskundige vaardighede. Deur die Headstart Music-trust het Bruce Jack Wines al honderde kinders aan die wonder van musiek blootgestel. Van hulle werk selfs deesdae as musikante reg oor Suid-Afrika.

Die meeste wynplase in die land probeer juis dít regkry, met van musiek tot perde, opvoeding en sopkombuise.

Wyle Elspeth Jack was nie net ’n begaafde musikant nie, maar sy was ook oortuig van die krag van musiek om mense te genees. Toe sy dus in 1999 na haar seun, wynmaker Bruce Jack, se plaas in die Overbergse hoogland digby Napier trek, het sy haar passie vir musiek met haar belangstelling in mense gekombineer en gratis vir talentvolle plaaskinders begin musieklesse gee.

“Baie van daardie kinders werk nou as musikante reg oor Suid-Afrika. Sy laat dus ’n on- gelooflike nalatenskap. Sy was ’n briljante musiekonderwyser,” het Bruce tydens Cape Wine, ’n wynhandelskou in Kaapstad, vertel.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.42
-0.1%
Rand - Pond
21.46
+0.2%
Rand - Euro
18.92
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.29
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,009.25
+0.8%
Palladium
1,651.07
+0.9%
Goud
1,927.51
+0.2%
Silwer
23.70
+0.4%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
73,431
-1.2%
Alle aandele
79,477
-1.1%
Hulpbronne 10
75,833
-2.8%
Industriële 25
102,289
-0.4%
Finansiële 15
16,145
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot