AFGRI
BEAN
26 Me
-
9774
78,00
CORN
26 Me
-
4526,4
41,40
SOYA
26 Me
-
9226
149,00
SUNS
26 Me
-
11025
155,00
WEAT
26 Me
-
7546
-20,00
WMAZ
26 Me
-
4555
43,00
YMAZ
26 Me
-
4653
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Jong boere vertel oor lewe op die trekpad

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Die Badenhorst-egpaar het nie teruggedeins vir die struikelblokke om met hul skaapkudde van Vanrhynsdorp na grond tussen Calvinia en Brandvlei te stap nie. Hulle het dit selfs oorweeg om teerpadlangs oor die pas te trek!
Die Badenhorst-egpaar het nie teruggedeins vir die struikelblokke om met hul skaapkudde van Vanrhynsdorp na grond tussen Calvinia en Brandvlei te stap nie. Hulle het dit selfs oorweeg om teerpadlangs oor die pas te trek!

Watter stads- of dorpsmense sou kon dink dat dit hoegenaamd moontlik sou wees vir twee jong getroudes om met hul kudde te voet van Vanrhynsdorp oor die berg tot bo-op die platorand na grond tussen Calvinia en Brandvlei te stap?

Oral waar hul trek verbykom, begin die mense praat. Motoriste vra by Calvinia se motorhawe wie hierdie mense te voet is, by wie hulle op die pad verbygery het. Die dorpies op hul roete gons steeds oor dié aardige mense wat met hul vee verbygekom het. Ek hoor hulle word “daai Israeliet-kinders” genoem wanneer daar oor hulle gevis en bespiegel word.

Hoe meer ek van hulle hoor, hoe meer vasbeslote voel ek om hulle te gaan opsoek. Groot is my verbasing toe ek ontdek CJ en sy vrou – daar is nou ook al ’n babadogtertjie – het ’n blad op Facebook genaamd Op Vakansie Boerdery. Byna al hul foto’s lyk asof dit vir ’n tydskrif geneem is, só besonders is dit. Hulle is wraggies op WhatsApp ook. “Tannie is baie welkom! Ons is maar net hier op die plaas,” laat Lizri my weet.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.72
+0.1%
Rand - Pond
19.81
-0.1%
Rand - Euro
16.87
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,851.82
-0.1%
Silwer
22.01
+0.1%
Palladium
2,021.00
+0.6%
Platinum
950.50
+0.3%
Brent-ruolie
114.03
+0.4%
Top-40
63,019
+2.9%
Alle aandele
69,484
+2.7%
Hulpbronne 10
76,495
+2.7%
Industriële 25
75,125
+3.3%
Finansiële 15
15,846
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n sielsgenoot.
Ek doen fotografie en is altyd op die uitkyk vir nuwe geleenthede en ander genres, bied fotografie werkswinkels aan vir n groepie afgetredenis wat jonk van gees is, Lief vir die...
Kom bou n toekoms saam
Ek geniet die natuur - bosveld en see. Slaap en stil sit is vir die ou dag - vir nou geniet ek die lewe wat aan my geleen is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot