AFGRI
BEAN
22 Okt
-
6602
0,00
CORN
22 Okt
-
3085
0,00
SOYA
22 Okt
-
7266
0,00
SUNS
22 Okt
-
10911
0,00
WEAT
22 Okt
-
5681
0,00
WMAZ
22 Okt
-
3146
0,00
YMAZ
22 Okt
-
3284
0,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Kontreikos uit die Karoo: Nou kook ons ook in Engels

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die gewilde kostydskrif Landbou Boerekos het nou 'n sustertydskrif in Engels!

Vandat die eerste uitgawe van ons kostydskrif Landbou Boerekos verskyn het, kry ons al navrae van lesers wat die tydskrif in Engels wil lees. Ons het gevoel die tyd is nou reg om vir Boerekos ’n suster te gee. Die eerste uitgawe van Country Cooking het pas verskyn met die bekroonde joernalis Anneliese Burgess as mederedakteur.

Anneliese het op ’n veeplaas in die Noordoos-Kaap grootgeword en in haar ouma en ma se plaaskombuise leer kos maak. Vir die eerste uitgawe van Country Cooking het sy die pad gevat deur die Karoo en die Baviaansriviervallei, waar sy saam met drie gesinne in hul plaaskombuise gekook en gekuier het. Die resultaat is wonderlike stories en resepte vir fantastiese streekkos. Buiten reisstories is daar idees vir jou Kerstafel, ’n afdeling met Kersgebak, 30 vinnige en maklike aandetes, vars idees vir somerslaaie en resepte vir verfrissende somerdrankies. 

En natuurlik skryf ons oor ons helde – ons boere. Ons maak ’n draai op plase van die Breedekloof tot in Bedford en van Limpopo tot in Tulbagh, ontmoet die boere en kook en bak met hul plaasprodukte – van topgehalte varkvleis tot heuning, olyfolie, vars gemmer en vele meer. 

In hierdie week se nuusbrief gee ek ’n paar resepte uit die eerste uitgawe van Country Cooking, asook ’n paar van my gunsteling-streekskosgeregte uit die Karoo. 

Country Cooking kos R80 en is by die uitgesoekte supermarkte beskikbaar. As jy sukkel om ’n eksemplaar te kry by ’n winkel in jou omgewing, stuur asseblief ’n e-pos aan events@landbou.com en ons maak dadelik ’n plan om ’n eksemplaar by jou uit te kry.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Happy go lucky
Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes
Passievol om n Roman te skryf😉WHITE'S ONLY
WHITES ONLY Eks passievol vir die lewe, diere en mense. Ek glo in dra die Vrugte vd Gees elke dag, om te lag en mense gelukkig te sien. Eks eerlik en opreg! Wanneer ek liefhet...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot